Tot Sy eer.
Search

Aardasem-herwinnings projek en besigheid

Luister vanogend @ 08:30 wanneer Martie-Louise Hunlun gesels met Thea Nel, skolier-entrepeneur oor haar uitsonderlike Aardasem-herwinnings projek en besigheid, warmee sy haar en jou omgewing ‘n skoner, beter en gesonder plek wil maak.  Een van haar nuwe projekte, fotos hieronder, is om drinkblikkies te herwin en te omskep tot oulike en praktiese gebruiksartikels.  Kontak besonderhed vir Thea 082 574 3549/076 198 0410.  Epos adres:  [email protected]

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos