Tot Sy eer.
Search

Amarula Kaaskoek

Maak kors van 1 pakkie fyngerolde gemmerkoekies en 80 gr gesmelte botter en druk in diep tertbak. Meng vlg saam vir vulsel: 3 bakkies gladde roomkaas, 1 k strooisuiker, 100 ml amarula likeur, en 200 gr gerasperde Milky Bar sjokolade. Skep in tertkors en rasper gewone donker sjokolade bo-oor. Plaas in yskas vir 4 ure en bedien met vrugte as jy wil.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos