An se Braaivleis Sout

Meng goed saam: 4 E aromat, 1 E vleisversagmiddel, 1 E mosterdpoeier, 2 E braaivleis speserye, 3 t suurlemoenpeper, 3 E sout en 3 t knoffelsout. Gooi in verseelde houer en sprinkel op vleis as jy braai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos