An se Kaassmeer. [foto geleen]

In kastrol: 500 gr goeie margarine, 1 kg prosesseer kaas [berg kaas] 1 k volroom melk.   Roer oor lae hitte tot alles saam gesmelt is en net begin borrel. Haal van stoof af. Roer deur en skep in gesteriliseerde botteltjies. Bêre in yskas.     Ek sny margarine en kaas in kleiner stukkies voor dit in kastrol kom.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos