Tot Sy eer.
Search

An se Maaskaas Tert

Maak koekiekors en druk in losboom-pan vas of in gewone, diep tertbak. Jy kan ook roll-skywe gebruik om tertkors te maak. Neem 1 blikkie aarbeie en gooi in kastrol. Roer bietjie suiker en knippie sout by. Verdik met 3 t maizena, gemeng met bietjie koue water. Koel heeltemal af.  Klits 1 sakkie orleywhip styf en voeg by: 250 gr gladde maaskaas, 1 blikkie kondensmelk, kwart k suurlemoensap, 1 hoogvol E gelatine, opgelos in kwart k warm water, 1 t vanilla geursel en knippie sout. Klits goed deur en gooi in tertkors. Plaas in yskas en gooi aarbeisous bo-oor voor bedien.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos