An se Malvapoeding

Oond 180 gr C.    Klits saam in mengbak;  1 k bruismeel, 1/2 k suiker, 1/2 t koeksoda, 1 E appelkooskonfyt, 1 eier, 1/2 k melk, 2 t asyn, 1 E rondvol sagte margarine en knippie sout.  Skep in gesmeerde oondbak en bak vir 30 minute tot gaar.  Kook intussen sous; 1 k room, 1 k melk 1 t vanilla essens, 1/2 k suiker en knippie sout.  Gooi versigtig oor gaar poeding en bedien met vla of roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos