An se Mosterd Sous

In Kastrol: 1 k suiker,, 1 k asyn, 3 eiers, 2 E mosterdpoeier en knippie sout. Klits alles goed deur met draadklitser. Plaas op medium hitte stoofplaat en roer met draadklitser tot suiker gesmelt is. Kook saggies, terwyl roer, tot dik. Omtrent so 5 minute. Skep uit in botteltjies en bêre in yskas. Heerlik met koue vleis op brood. Bedien ook by cocktail frikkadelle.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos