An se “yum-yum” Brownies.

Oond: 180 gr C. Smelt 200 gr donker sjokolade in glasbak oor warm water. Klits in mengbak: half k olie, 1 k bruinsuiker, 2 eiers en 1 t vanilla geursel. Roer gesmelte sjok by, klop tot blink en glad. Sif half k bruismeel, kwart t sout, 125 ml kakao poeier saam en vou by sjok mengsel in. Roer paar gekapte neute [pekan of okkerneute] by en as jy wil nog sjokolade splinters en gekapte cherries. Skep in gesmeerde, gevoerde, vierkantige pan. Bak vir +- 30 min, koel af in pan, keer uit en sny in blokkies

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos