Appel en Peer Frummel Poeding

Oond 200 gr C.    Skep 1 klein blikkie tertappels en 1 klein blikkie ingelegde pere, met sous en al, in ‘n  diep tertbak. Sprinkel  5 E bruin suiker, 2 t fyn kaneel. 2 E heuning en 6 t sagte margarine bo-oor en roer liggies deur.  Rasper  1 rol broskors deeg, op growwe kant van rasper, bo-oor. Sprinkel 2 E growwe hawermout vlokkies bo-oor. Bak vir 30-49 minute tot goudbruin. Bedien met roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos