Appel en Peer Krummel Poeding

Oond 180 gr C.     skep 1 blikkie tertappels onder-in tertbak. Skep 2 geskilde pere, in stukkies gesny, bo-op.  Sprinkel 5 E bruinsuiker, 1 t fyn kaneel, 2 E heuning en 60 ml sagte botter bo-oor. Roer deur. Rasper 1 rol broskors deeg, op growwe kant van rasper, oor. Bak 30-40 minute tot goudbruin.   Bedien met geklopte room of roomys.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos