Appel Kaneel-Muffins.

unnamed (1)Oond 180 gr C. Smeer holtes van 2 muffinpanne. Klits saam: 125 gr sagte margarine, 125 ml suiker en 2 eiers goed saam. Voeg by: 1 klein blikkie tertappels, fyner gesny, halwe k sultanas, 2 k bruismeel, knippie sout, 1 k melk en 1 t vanilla geursel. Meng liggies deur en skep in panholtes.  Sprinkel kaneelsuiker oor elke muffin en bak vir 25 minute tot gaar.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos