Tot Sy eer.
Search

Appel-Piesang Frummel Poeding

Frummel: Meng saam in mengbak: 180 ml suiker, 250 koekmeel, 1 t bakpoeier, knippie sout, 250 klapper, 100 ml rou oats, Vryf 150 ml margarine in. Sprinkel helfte van mengsel in diep, gesmeerde tertbak. Pak 1 klein blikkie tertappels en 3 fyngedrukte piesangs bo-op. Sprinkel 2 t suurlemoensap oor piesangs en dan handvol sultanas. Sprinkel kaneelsuiker bo-oor en dan die orige frummelmengsel Bak vir 30 minute by 180 gr C.  Bedien met dun vla of roomys.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos