Appelkooskonfyt hoender

Oond 180 gr C..  Pak 10 hoenderstukke in enkellaag in oondpan.   Meng vlg bestandele saam;  250 ml mayonaise, 250 ml appelkooskonfyt, 1 pakkie hoenderroom soppoeier, 2 E blatjang.   Sprinkel hoender liggies met hoenderspesserye en gooi sous egalig bo-oor hoender. Bak 1 uur tot gaar.  Bedien op rys of pasta

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos