Appelskywe gebak in Deeg

Oond 180 gr C.   Skil en sny 5 appels in stukkies.   Sprinkel bietjie suurlemoensap en fyn kaneel oor.    Meng saam: 2 k bruismeel, knippie sout, 1 eier en 125 ml gesmelte margarine.   Gooi oor appels en roer liggies deur met vurk. Sprinkel liggies met kaneelsuiker indien verkies.     Bak vir 35-40 minute tot goudbruin.   Bedien met room, roomys of dun vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos