Asynpoeding met Rum-sous

Oond 180 gr C.      Klits 1 eier en 125 ml suiker saam. Voeg 1k bruismeel en 1/4 t sout by.  Los 1 t koeksoda op in 180 ml lou melk en roer by deegmengsel.  Roer 1 E fyn appelkooskonfyt en 1 E asyn by. Skep in gesmeerde oonbak en bak 30 minute tot gaar.     Kook intussen sous:  1 k suiker, 1 k room, 1/2 k kookwater. 1 E margarine en 1 t rumgeursel saam.   Gooi oor poeding sodra dit uit oond kom. Bdien met roomys of dun vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos