Tot Sy eer.
Search

Bacon en ui Plaatkoekies

Braai 1 pakkie bacon, in stukkies geknip en 1 medium opgekapte ui tot gaar. Koel af. Maak deeg aan:  500 ml bruismeel, 2 eiers, 1/4 t sout, 2 ml koeksoda en 1 E asyn. Klits alles saam en laat 2 ure staan. Roer bacon en ui by deeg en bak plaatkoekies in vlak olie. Pasop vir te warm olie. Dreineer op kombuispapier en dien op met slaaie.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos