Tot Sy eer.
Search

Bacon-Sweetcorn Koekies.

bacon sweetcorn koekiesBraai bacon stukkies tot bros.  Sif in mengbak: 2 k bruismeel, 3 ml sout. Klits 1 eier, 2 k melk en 25 ml kookolie. Roer by meelmengsel en voeg 125 ml sweetcorn en die bacon by en ook vars gekapte pietersielie en gekapte chives.  As deeg te slap is, voeg nog meel by.  Skep eetlepels vol in vlak medium-warm olie en bak alkante bruin. Dreineer op kombuispapier.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos