Baie Sous sjokoladepoeding

Oond 180 gr C.   Meng alles saam in mengbak: 1 k koekmeel, 1 k suiker 2 t bakpoeier, 2 E kakaopoeier, 1.2 t sout,  meng 1/2 k kookwater met 1/2 k kookolie. Klits 3 eiers en roer nat best by droë bestandele. Gooi beslag in oondbak.  Bak vir 30 minute tot gaar.  Gooi vlg sous oor.   Gooi in kastrol: 1 blikkie Idealmelk, 2 E kakaopoeier, knippie sout 1 t vanilla-essens en 1 k suiker.    Roer op lae hitte tot kookpunt.  Gooi oor poeding as uit oond kom…   Steek gate met groot vurk in poeding voor sous oorgooi.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos