Tot Sy eer.
Search

Beet en Wortelbroodjie

1½ suiker

1 K olie

 3 eiers geskei

10ml karamel essens

2 K Koekmeel

2 t bakpoeier

1 K rou,gerasperde wortels

1 K rou, gerasperde beet

Klits eiergele baie goed. Voeg olie by. Meng beet ,wortels en karamelessens by. Sif meel en bakpoeier laaste by. Meng goed en voeg styfgeklitste eierwit by. Bak in broodpannetjie by 180ºC vir 45 min.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos