Besondere Viskoekies

Kook 4 aartappels sag in soutwater en dreineer. Druk aartappels fyn en voeg vlg bestandele by: 1 blik sweetcorn, 3 eiers, 1 blik tamatievis, 1 gekapte ui, 1 blikkie tuna, 1 E pietersielie en 1 k bruismeel. Meng deur en bak lepels vol in vlak olie. Olie moet medium warm wees.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos