Bierbeslag vir vis / uieringe / groente

Klits saam: 310 ml koekmeel, 2 ml sout en 300 ml bier. Sprinkel suurlemoensap oor visstukke en rol in gegeurde meel. Doop in beslag. Haal versigtig uit met gaatjieslepel en plaas versigtig in medium-warm olie. Braai goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Eet met aartappelskyfies en wiggies suurlemoen

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos