Biltong Frittata

Smelt 2 t margarine en braai 1 gekapte ui en halwe gekapte soetrissie tot sag.  Klits 4 groot eiers, 30 ml melk sout en peper na smaak.   Giet oor uie en rissie. Voeg 50 gr   fyn gekerfde biltong en 1 wiel gekrummelde fetakaas bo-oor. Sprinkel 1/2 k gerasperde kaas bo-oor.Plaas onder oondrooster tot gestol.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos