Biltong Tert

Oond 180 gr C. Smeer diep tertbak en voer uit met gekoopte broskorsdeeg. Gooi 250 gr gerasperde cheddar kaas oor deeg, dan 150 gr gesnyde biltong. Klits saam: 4 eiers en 250 ml room en 125 ml melk en sout en peper. Gooi bo-oor biltong en bak 1 uur tot vulsel gestol is. Laat 10 min staan voordat jy dit voorsit

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos