Biltong-Vetkoekies

Sif saam: 1 k bruismeel en 2 ml sout. Klits saam: 1 groot eier en 100 ml melk. Voeg by meel en ook 80 gr gesmelte margarine en 2 E gekapte spriet-uie.  Roer 50 gr biltong, dun skyfies gesny, by.  Skep lepels-vol in medium warm olie. Bak goudbruin alkant.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos