Tot Sy eer.
Search

BILTONGVETKOEK

Bestandele:  3koppies volkoringmeel.1 koppie fyngerasperde biltong.3 eetlepels bruinsuiker.1koppie koekmeel.4 teelepels bakpoeier.1 teelepel sout.4 eiers 2 koppies kookwater, olie vir diepbraai.Met5ode: Plaas die droë betsandedele saam in ‘n groterige mengbak en meng goed.Klits die eiers in ‘n ander mengbak en giet die kookwater in ‘ndun straaltjie by terwyl jy die heeltyd klits.Voeg dit by die droë bestanddele en meng goed.Verhit genoeg olie in ‘n pan en skep eetlepels vol van due deeg in die pan.Moenie te veel vet koekies gelyk probeer braai nie, hoogstens vier op ‘n slag.Braai die vetkoekies tot alkant mooi goudbruin en deurgaar.Wenke:  Die vetkoek is warm of koud ewe leker.Vir ekstra lekkerte kan jy dit voorsit met roomkaas wat met ‘n bietjie soetrissiesous gemeng is.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos