Tot Sy eer.
Search

Blatjang Hoender

1 pak hoenderstukke, verkieslik boudjies of dye

1 pakkie bruin uiesoppoeier

125 ml blatjang

125 ml mayonnaise

2, ml sout

250 ml water

1. Pak die rou hoendersukke in ‘n oondskottel.

2. Meng die res van die bestanddele en gooi dit oor die hoenderstukke.

3. Bak dit by 180 ºC met ‘ deksel op, of foelie bo-oor. Haal dan die deksel af en bak   tot mooi bruin.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos