Blatjang-Lemoen Hoender

Oond 180 gr C.  Pak 10-12 rou hoenderstukke in oondbak, Sprinkel hoenderspeserye oor.  Meng vlg saam vir Sous:  250 ml blatjang, 30 ml koekmeel, 200 ml lemoensap. Skep oor hoenderstukke en bedek met tinfoelie. Bak vir 1 1/2 uur en haal foelie af.Bak verder tot mooi bruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos