Tot Sy eer.
Search

Bo-baas Braaibroodjies

1 pak gekoopte brooddeeg, 250 ml room, 200g biltongpoeier, 250 ml melk, 2 pakkies potato bake, 400 g gerasperde cheddar-kaas, 1 gekapte ui. Rol die deeg in bolletjies en plaas in braaipan of oondbak. Meng potato bake, room,melk, uie en biltong in beker en gooi oor bolletjies, strooi kaas bo-oor en bak vir 25 minute by 150ÂșC.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos