Boeliebeef Koekies

Meng saam:  2 geskilde, gerasperde aartappels, 1 klein gerasperde ui, 1 blik boeliefeef, fyner gedruk, 125 ml bruismeel, 1 eier en 1/4 t sout.    Bak soos vetkoek in vlak medium-warm olie. Dreineer op kombuispapier,  Bedien met kapokaartappels en slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos