Boks Lemoen-poeding

Oond 180 gr C.  Meng 1 boks vanielje-koekmengsel met 180 gr plein jogurt en 1 k vars lemoensap, knippie sout en 1/2  t lemoengeursel. Skep uit in gesmeerde oondbak. Bak vir 30 minute tot gaar. Stroop: Kook 1 k vars lemoensap en 1 E suiker en knippie sout saam en gooi bo-oor poeding as dit uit oond kom.  Bedien met roomys of vla.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos