Tot Sy eer.
Search

Bolognaise Sous

Braai in bietjie olie; 3 gekapte uie, 6 fyn knoffelhuisies en 1 groen en 1 rooi soetrissie [in repies gesny, as verkies]  Braai 1 kg maalvleis [nie vet] by tot bruin. Voeg 1 biefblokkie by en 1/4 k warm water. Roer 4 blikke gekapte tamaties, sous en al by, ook 1 pakkie tamatiepasta en 125 ml vrugte blatjang.  Roer deur en bring tot kookpunt. draai plaat op laagste en laat prut vir 30minute. As sous te loperig, verdik met bietjie mielieblom, opgelos in bietjie water, by.  Kook deur.   Bedien op spagetti, kapokaartappels of gebruik vir vleissous vir lasagne.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos