Botter Plaatkoek

Klits saam: 250 gr sagte margarine, 4 groot eiers, 2 k suiker en 2 t vanillageursel.   Roer 4 k koekmeel, 6 t bakpoeier en 1/4 t sout, gesif, by met 2 k vars melk. Roer goed deur. Skep in gevoerde, gesmeerde oonpan. Bak 50-60 minute by 180 gr C.   Versier na smaak.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos