Boud in Coke

Braai 1 lamsboud  bruin in bietjie olie, in ‘n swaarboompot/ysterpot.   Sny 4 groot uie in ringe en pak bo-op boud en sprinkel met sout. Meng 1/2 bottel chutney, 500 ml vleisaftrelsel, en 1 blikkie coke. Sit pot se deksel op. Plaas in oond, 170 gr C vir 3 ure.  Na 2 ure kan jy aartappels en wortels, kleiner gesny, en paar takkies roosmaryn byvoeg.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos