Tot Sy eer.
Search

Brood Wiele

Smeer ‘n groot bakplaat met bietjie olie. Oond; 180 gr C. Braai saam: 1 pk bacon stukkies, 1 gekapte ui en 2 fyn knoffelhuisies. Dreineer op kombuispapier. Rol 1 kg wit brooddeeg uit, so dun soos jy kan, [ek koop sommer die deeg in die supernark,] Sprinkel bacon en uie eweredig oor, dan 1 k gerasperde cheddar kaas. Rol deeg op soos ‘n roll, en sny in skywe, so 3 cm dik. Pak op sykante op die bakplaat en bak 20- 30 minute tot gaar en bruin

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos