Tot Sy eer.
Search

Broodjie by Braai.

Oond 180: In mengbak: 1 klein pakkie bruismeel, 1 pakkie bruin-uie-soppoeier.   Klits saam: 500 ml karringmelk en 1 groot eier.  Meng saam en skep in gesmeerde medium broodpannetjie.  Bak vir 50-60 minute tot gaar.  Eet met botter by braaivleis.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos