Broodkrummel Poeding

Kook 4 k melk en roer 2 k broodkrummels in. Laat eenkant staan vir 10 minute. Oond 180 gr C.        Klits saam: 2 eiers, 1/2 k suiker, 1/2 k gesmelte botter, 1 t vanillageursel en knippie sout.  Roer by melk en broodkrummels. Roer 1/4 k korente/sultanas by.  Skep in gesmeerde oonbak. Bak vir 40-45 minute tot goudbruin.    Bedien met skeppie appelkooskonfyt en room.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos