Bruin Gebakte Poeding (goedkoop)

Oond 180 gr C.    Los 1 t koeksoda op in 1 k melk.  Klits vlg bestandele saam:    3 E sagte botter, 3 E suiker, 2 eiers, 1 E appelkooskonfyt, 5 E bruismeel, 1 t fyn kaneel, 1/4 t fyn gemmer en knippie sout. Roer melk by en 3 t asyn. Roer 1/2 k sultanas of gekapte dadels by as verkies.    Skep in oonbak en bak vir 30-40 minute tot gaar.   Bedien met dun vla of karamelsous.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos