Buurvrou se Growwe beskuit

Oond : 140 gr C. Meng saam in groot mengbak: 500 gr sagte margarine, 1 k wit suiker, 1 k bruin suiker, 200 gr klapper, 5 k semels, 5 k Nutty wheat meel, halwe t sout, halwe t kremetart, 3 t koeksoda, 500 ml karringmelk en 1 E asyn. Maak aan tot hanteerbare deeg en druk vas in plat oondpan, merk in vingers en bak tot gaar, so om en by 30-40 min. Koel effe af en breek in vingers en droog uit soos normaalweg

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos