Tot Sy eer.
Search

Chiffon Koek

Oond 160 gr C. Sif: 2 en kwart k koekmeel, 3 t bakpoeier en 5 ml sout, voeg 1 en halwe k suiker by. Maak ‘n holte in middel van droë bestandele en gooi vlg  in: 125 ml sonneblom/canola olie, 5 eiergele, 180 ml suurlemoensap en 1 E fyn gerasperde suurlemoenskil. Klits tot glad. Klits 5 eierwitte styf en vou by mengsel in. Gooi in liggies gespuite chiffonpan en bak vir 60 minute tot gaar. Koel in pan af, onderstebo op draadrakkie. Laat heeltemal afkoel voor jy die koek uit pan haal.  Versier met suurlemoen gegeurde versiersel.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos