Chocky Mud Muffins

Oond 180 gr C. Meng alles liggies saam: 1 k koekmeel, 4 E kakaopoeier, kwart t sout, 2 en halwe t bakpoeier, drie kwart k suiker, kwart k vetvrye melk, 1 t vanilla, halwe k plain jogurt en 1 groot eier. Roer 3 E choc chips in. Skep in gespuite muffin papierhouertjies, in muffinpannetjies, en bak vir 20 minute tot gaar. Koel af en versier soos verkies

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos