Chutney-Lemoen-Hoender

Oond 180 gr C.    Pak 12 hoenderstukke in ‘n oondpan.  Sprinkel met hoenderspesserye.  Meng vlg bestandele vir sous:  250 ml lemoensap, 250 ml chutney, 125 ml mayonnaise en 15 ml maizena. Klits deur met vurk. Gooi oor hoenderstukke en bak onbedek vir 1 1/2 ure tot gaar en goudbruin.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos