Chutney Mayonaise en Oros Hoender

Oond 180 gr C.    Sprinkel 15 stukke hoender met hoenderspesserye en bak bietjie bruin in kookolie.  Pak hoender in oondpan en gooi vlg sous oor.   Meng saam: 1 k Oros, 1 k mayonaise en 1 k Chutney.     Bak vir 1 en 1/2  uur tot mooi bruin en gaar.  Bedien met wit rys en slaai.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos