Cinnebon sous

Maak sous vir cinnebun of sondebolle

90 ml gesmelte botter in pan tot lig verbruin

Gooi by 120  roomkaas in bak en botter by en

Klits vir 2 tot 3 min. Begin die versiersuiker bygooi en melk soos nodig

6 koppies verskiersuiker klits dit by botter roomkaas mengsels en 1 tel vanielje pasta of 1 ‘n half tel essence

Hou 60  ml tot 150 ml melk byderhand om by te klits  dat die mengsel nie te styf is nie

 

Gooi uit oor afgekoelde sondebolle / cinnebons

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos