Coconut Balle

Gooi in mengbak: 1 blikkie kondensmelk, 830 ml versiersuiker 900 ml klapper em 1 t vanillageursel.    Meng met jou hande tot alles gemeng is.  Skep helfte van mengsel uit en kleur met 1-2 druppels rooi voedselkleursel.   Rol balle met jou hande en rol in skoon klapper.   Vir kinder partytjies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos