Tot Sy eer.
Search

Coke Brownies [foto geleen]

Oond 180 gr C

Saam in mengbak: 1 3/4 k suiker, 2 1/2 k koekmeel, 3/4 k kakaopoeier, 2 t bakpoeier, 2 eiers, 1/4 k sagte margarine.
Klits op medium spoed vir 2 minute.
Voeg 1 blikkie coke [nie dieet] en 1 t vanillageursel by. Klits deur.
Skep in gevoerde, gesmeerde oondpan.
Bak vir 30-35 tot gaar.
Koel af en sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos