Tot Sy eer.
Search

Coke Brownies

Plaas in mengbak: 1 3/4 k suiker, 2 1/2 k koekmeel, 3/4 k kakaopoeier, 2 t bakpoeier, 2 eiers knippie soout en 1/4 k sagte margarine/botter. Meng met eierklitser op stadige spoed. Voeg by: 1 blikkie coke, [nie dieetcoke\ en 2 t vanillageursel. Klits tot deeg. Skep in gevoerde, gesmeerde oondpan. Bak vir 30 minute . Koel af en sny in blokkies.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos