Cola Spare Rib

Oond 180 gr C. Sit 1 kg vark rib, in stukke gesny, in oonpan.  Meng saam: 125 ml tamatiesous, 125 ml blatjang, 300 ml coke, 1pakkie bruin uie soppoeier. Gooi oor ribbes en bak in oond vir 2 tot 2 en halwe ure. Bedien met vars gebakte brood om sous op te vee.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos