Tot Sy eer.
Search

Cola Vark Ribbetjies

Pak 1 kg vark ribbetjies in oondbak. Maak marinade van: 125 ml tamatiesous, 125 ml blatjang, 250 ml cola en 1 pakkie bruin uie soppoeier. Gooi marinade oor ribbes. Stel oond op 160 gr C. Bak vir 2 ure tot gaar en bruin.  Jy kan ook ribbetjies langer marineer en stadig op rooster braai.

Deel dit!

Facebook
Twitter
WhatsApp
Druk
Epos