Crunchies

250 g botter of margarien

1½ E gouestroop

1 t koeksoda

2 K hawermout

1 K koekmeel

1 K klapper

1 K suiker

Smelt botter en gouestroop. Voeg koeksoda by en laat opkook. Meng met droë bestanddele. Druk vas in oondpan. bak vir15 min. by 180ºC. Sny terwyl dit warm is en laat dan afkoel.anders word dit bros en breek as jy dit sny.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos