Dadel Blokkies

Sif saam: 250 ml bruismeel, 2 ml sout, 5 ml fyn kaneel. Voeg by: 60 ml bruinsuiker, 60 ml koring-semels, 100 gr gekapte dadels en 50 gr gekapte pekan-neute. Roer 80 ml gouestroop in 80 ml warm melk en roer by droë bestandele. Druk vas in gesmeerde plat pan. Bak vir 25 minute. Laat afkoel in pan en sny in blokkies.

Deel dit!

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on print
Druk
Share on email
Epos